Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Erika Swart
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Elspeth weet skielik sy wil nie die res van haar lewe lyndrade op die plaas nagaan nie, vir 'n seun in haar oorgroot kakieklere aangesien word nie, met stomheid geslaan wees in ander se geselskap nie ... die spottende oe en kwetsende woorde van die gemeenskap ervaar nie.
Haar pa het haar as sy seun grootgemaak. Maar haar siel en haar hande wil skep. Beelde maak. Soos die wat sy op die rivierwal wegsteek.
En toe Dewald Kruger en sy ma op die buurplaas intrek, begin Elspeth blom. Ontluik sy, Word sy vrou, kunstenaar. Maar hoe oortuig sy Dewald dat hy jammerte met liefde verwar, al praat haar hart saam?