Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | In die satiriese klug dramatiseer die ontdekking van olie in die Drakenstein-vallei deur die staatsbeheerde organisasie Soekom, waarin die aantrekkingskrag van geld en persoonlike welvaart alle weerstand in verband met lojaliteit teenoor geskiedenis en omgewing oorweldig. (Wikipedia) |
Jaar | 1982 (Eerste uiygawe, eerste druk) |
Uitgewer | Perskor-uitgewery |
Bladsye | 62 |
Toestand | Hardeband in plastiek toegedraai, blou pen merk op plastiek, pen en potlood merke in boek, naam van vorige eienaar op voorblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: