Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #6: Dressuur vir Dommie, deur Mary Sadler
Philippe van die Equestrian Centre wil nie agterbly na die Poniehoewe-Klub se suksesvolle heg-en-stegkompetisie nie en besluit om daarop te verbeter deur n driekamp te hou. Vir die Poniehoewers is dit ernstige sake, veral aangesien hulle niks weet van dressuur nie.
Oefen is maklik, maar die kompetisie raak egter gou n harde stryd tussen Dapper, Boontjies en die gesoute Beursie.
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.
BOEKE IS TERUG VAN 'N BOEKWINKEL, DUS MET PRYSPLAKKERS EN RAKMERKE.