Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek: Drie eeue van onreg deur JP Botha. A5, , 230 bls. JP Botha verskaf n geskiedkundige oorsig van n viktimiesasieveldtog wat oor drie eeue teen die Afrikaners en Boere gevoer word, eers deur die VOC en toe deur die Britte en hulle handlangers.