Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie grootste issues in 'n vrou se lewe deur Lorette Dye, sielkundige berader.
Oorspronklik uitgegee onder die titels: Selfhelpjoernaal, Selfbeeld, gewig en ’n selfhelpjoernaal: Intimiteit (seks). Lorette Dye, ’n sielkundige berader se boek is gevul met praktiese raad en aan die einde van elke hoofstuk ’n ’n joernaal wat deur die leser bygebring moet word.
Uitgegee deur Carpe Diem media, tweede uitgawe, eerste druk, 2009, 270p.
Verpakking en Posgeld R28
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy .