Drie -- Hans Pienaar

Secondhand
1 available
R70.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613841816

Toestand : Goed.

Eerste druk, Protea Boekhuis, 2023, Sagteband - Roman - 425pp.

Jaco Blignaut se lewe verander wanneer hy een Saterdag 'n rugbytoets teen die Franse bywoon. Daarna leef, eet en drink hy die spel. Maar hy kom gou agter dat rugby om meer as net die plesier van skop, breek en lak gaan. Die bal is nie verniet gemaak om reg te spring wanneer jy dit nie verwag nie, en ewe dikwels verkeerd, sonder dat jy iets daaraan kan doen. Hy leer hoe die lewe ook so werk, veral wanneer dit by vroue kom. Wanneer die groot liefde in sy lewe skeefloop, neem dit hom op 'n nuwe lewenspad deur Europa en uiteindelik die laatvat van 'n moordplan waarby hy betrokke raak.

Hans Pienaar se roman delf diep in die wortels van rugby - van die oorsprong van die spel eeue gelede tot die sielkunde van die strafskop.

"Ons het hier 'n roman wat op 'n kritiese, romanmatige manier met rugby as sosiale verskynsel en Suid-Afrikaanse simbool omgaan, om 'n metafisika van spel en sport in vertelling daar te stel. Na my wete het dit nog nie gebeur nie. Dit alleen is al vernuwend." - Charl-Pierre Naude.

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Felaheen The Arabesk Trilogy Book 3 -- Jon Courtenay Grimwood
R46
Cosi Fan Tutti: an Aurelio Zen Mystery -- Michael Dibdin
R35
The Natural Way -- Mary-Ann Shearer
R36
The Mail and Guardian Book Of South African Women -- Ferial Haffajee [Editor]
R48
Add to cart

Similar products

Drie plus drie deur Jan Lategan
R20
R30 shipping
Te Veel Sorge: Verhaal in Stukke - Pienaar, Hans
R220
R30 shipping
Drie vroue en `n meisie - Hans du Plessis
R210
Notas uit die Empire - Gedigte Hans Pienaar
R65