Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Fanie, Japie en Piet kan beswaarlik hulle geluk glo toe oom Gert vra of hulle saam met hom mag gaan jag in die Bosveld en hulle pa sy toestemming gee. Dis soos 'n lewensdroom wat waar word! Die Bosveldervaring beteken groot avontuur! Die seuns kry geleentheid om jag te maak op rietbokke, waterbokke, sebras, vlakvarke en buffels. Fanie laat selfs n krokodil sneuwel. Dis voorwaar meer opwindend as die voeljagtogte van vroeer. En wanneer die leeu snags brul, weet hulle: n ontmoeting met die koning van die Bosveld is onvermydelik.
Hierdie 1963 uitgawe is in redelike goeie toestand.
Posgeld vir koper.
Please check my other listings as I gladly combine items.