Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DRIE MAAL HET DIE UIL GEROEP - Ela Spence
Afrikaanse boeke sonder stofomslae in redelike/goeie toestand.
Ligte skaafplekke aan randte. Bladsye effens verbruin.
Sommige boeke het inskrywings in ink voorin.
Posgeld en verpakking is vir onder 1kg (1 boek weeg +- 275gr)
Om posgeld te bespaar kan bestellings gekombineer word.
Voorbeeld: 6 Boeke gekombineerd = R51.00 posgeld.
Hierdie aanbod is net van toepassing op soortgelyke boeke
Stuur epos om posgeld koste uit te vind en bespaar.
Sien Shipping & Payment hierbo.