Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Al reisende het die skrywer aantekeninge gemaak van alles wat hom op sy drie maande lange reis in Suid-Afrika opgeval het, en diƩ boek is die resultaat. Met vermaaklike vertellings oor die eerste belewenis van 'n nag in 'n rondawel en 'n vleisbraai, die verskil tussen 'n Nederlandse en 'n Afrikaanse kafee, 'n besoek aan 'n inryteater, "onze wandeling naar een rustig pozerende witte neushoorn", "een stinkdier en een slang", "slagregen die de bezoekers schoenen en kousen doet uittrekken", en vele meer.
Eerste uitgawe in 1960 gepubliseer deur Van Gorcum, Assen, Nederland. Toestand: Goed. Omslag 'n bietjie vuil.