Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Drie Moorde in die Baai By Madelen Rust
Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in 'n misdaadtoneel.
Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener aan die kaak stel, maar dit veroorsaak 'n hele reeks onvoorsiene gebeure . . .
Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae én ontluikende romanse.