Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Hulle volg die voetspore van die Duitse geolo Henno Martins en Hermann Korn wat in die Namib gaan skuil het tydens die Tweede Wreldoorlog om die interneringskampe te ontsnap. Sy lewendige verteltrant laat die veelbewo stuk geskiedenis uit die stof van ou geskrifte opstaan.
Dit is 'n rygeskakeerde boek vol wetenswaardighede, lewenslustigheid en lewenswysheid.
Summary | W.A de Klerk vertel die verhaal van 'n reis wat hy en sy reisgenote onderneem het deur Suidwes-Afrika in 1948. |
Author | W.A. de Klerk |
Publisher | Protea Boekhuis |
Release date | 20100430 |
Pages | 160 |
ISBN | 1-86919-330-X |
ISBN 13 | 978-1-86919-330-0 |