Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tweede druk, geen datum van druk maar die voorwoord is gedateer 1953, hardeband 187 bladsye. Hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
Die hardeband het n paar klein merkies aan en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, stempls voor, in die middel en agter in die boek,sien asb fotos onder van hoe dit voor in boek lyk, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA-geen oorsese versending