Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1953. Hardeband sonder stofomslag, 187 bladsye. Goeie toestand. Stewig gebind. Paar roeskolletjies en verkleuring op eerste en laaste bladsy. Klein skeurtjie op die laaste bladsy. Naam van vorige eienaar voorin. Minder as 1kg.