Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met ander oë: 'n keuse uit die prosa van Uys Krige - 1980, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 239 bladsye. Netjies.
'n Keur uit sy gedigte - 1973, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 150 bladsye. Netjies, met swaar seloptape merke voor- en agter-in, ook naam voor-in.
Ballade van die Groot Begeer - 1966, eerste uitgawe. Hardeband, 87 bladsye. Netjies, met swaar seloptape merke voor- en agter-in, asook naam voor-in.