Drie vroue en 'n meisie

Drie vroue en 'n meisie

New 2 available
Indicative market price: R300.00
Only 2 left – grab it before it’s gone!
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780799386110
Bob Shop ID
626434617

"Ek het vir prof ? storie om te skryf." Só begin Drie vroue en 'n meisie toe die mooie Katryn een middag ná klas ongenooid voor die skryfkunsprofessor se lessenaar kom staan om hom in te lig dat hy haar familiegeskiedenis gaan skryf. Die ellendige saga en lotgevalle van drie generasies vroue wat by Katryn se grootjie in die miserabelheid van die delwerye van Miersehoop wat byna reeds uitgewerk is, begin. 

Almal wat kom soek het na 'n diamant so groot soos 'n skaapkop, weet teen hierdie tyd die droom is aan 't sterwe. Maar die hoop bly, die hoop bly ... En alles wat goed en sleg is, word soos die aarde uitgewerk onder dié wat volhard. Nypende armoede en hoogmoed, onnoselheid en opregtheid vermeng op die harde Noordwes-Hoëveld en verdring só alles wat goed kon wees. 

Hieruit groei die verhaal van 'n weeskind wat nie kos of menswaardigheid gegun word nie, laat staan keuses. Daaruit ontvou nog 'n verhaal en daaruit nog een. En uiteindelik keer dit terug na waar dit begin het. Só word die verlede oopgebreek om in die hede lig vir die liefde te maak. 

Toe skryf die professor oor Katryn se ma, haar ouma en oumagrootjie, sonder dat hy of sy kon voorsien dat hulle self deel van dié saga van dooie drome, armoede en vernedering sou word. Selfs die liefde is onvoorspelbaar op ? delwery tussen die mielielande van die wispelturige Hoëveld. Durf ons droom van 'n beter lewe waarin minagting nie langer verduur hoef te word nie?

Add to cart

Recently viewed

Star Colony | Keith Laumer
Secondhand
R45.00
Transcend 410S 256GB M.2 PCIe 4.0 NVMe Internal SSD
New
R1,392.67

Similar products

Drie Lemoene en 'n Duif {Afrikaans] | Rona Rupert
Secondhand
R30.00
Boklied: 'n vermaaklikheid in drie bedrywe - Breyten Breytenbach
Secondhand
R70.00
Ons drie Eeue/ Our Three Centuries - de Kock, Victor
Secondhand
R110.00
57% OFF
Die Drie Lewens Van Hannli Human
New
R130.00 R300.00