Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DRIEHONDERD JAAR VAN NASIEBOU
STAMOUERS VAN DIE AFRIKANERVOLK
Deur Dr D. F. Du T. Malherbe
Tegniek, Stellenbosch, Julie 1959. Hardeblad in leer, 267 bladsye.
Die buiteblad het 'n klein skeurtjie onder aan die rugkant, agterblad het klein skaaf merkie op die kant (Sien asb foto's), Binneblad het naam & adres van vorige eienaar asook 'n stempel, geskenk inskripsie op titelblad, verder is die gesogte boek nog in goeie toestand.
POSGELD R45.00