Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Arno Fourie
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Arno se gevoel vir Drippelkie groei tot 'n brandende vlam, maar sonder om te skroei. Hy wil haar beskerm teen die siekte wat dreig om haar te verteer, maar God het 'n ander plan: Arno kan die gly van die doudruppel oor die blaar nie keer nie, maar hy kan die val makliker vir haar maak...
Saam worstel Sarien en Arno deur die komplekse emosies van die liefde, soek hulle onverpoosd na die sin van die liefde en lyding en lewe en dood. En saam seëvier hulle oor die onsekerheid, angs en hartseer - want die lyding wat mense op aarde verduur, is niks in vergelyking met die heerlikheid wat God belowe nie. God bevry mense -o f hulle nou jonk is of oud van verganklikheid.
Daarin lê die hemelse troos...
In hierdie novelle vir jong volwassenes - in hulle taal en vanuit hulle beleweniswêreld - beeld die skrywer met empatie die verwikkelde emosies uit van twee jong mense op soek na die sin van alles.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.