R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Soet, mooi woorde kan mens mos raam of in jou Bybel bere of teen jou hart vasdruk. Hulle las niks by jou heupmaat nie en verwelk ook nie weens die geringste bietjie hitte nie. Woorde van liefde en waardering kan koel skadu's gooi oor 'n songeskroeide gemoed en 'n volmaan laat skyn in 'n hart wat onontwykbare donkertes moet deur. Opregte, fyn gekose, koesterwoorde kan vaaltes kleur en droogtes breek.Hierdie boek is gevul met sulke woorde. Dit bied die leser 'n versameling essays met spesiaal uitgesoekte woorde. Woorde wat jou sal goed doen. Woorde wat jou lewe sal verryk. Woorde wat jou sal laat voel jy word verstaan en waardeer. Woorde wat jou Lig sal bring.Sラ deel Annalise Wiid met haar lesers 56 essays wat sal bemoedig en inspireer, wat lesers sal wil lees en weer lees. Driveway divatjie - Annalise Wiid. . ISBN 9780796316110