Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan 'n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? 'n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy wegsteek . . .