Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Penelope J. Stokes
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
In die gedempte stilte van die Camerons se stowweríge solder neem die vier vriendinne, met hul drome in 'n kobaltblou bottel vasgevang, mekaar se hande en reik na die onbekende uít.
Ons vertrou ons drome aan die toekoms toe, s Letitia saggies. "Aan die toekoms", herhaal die ander.
Letitia droom daarvan om met haar groot skoollietde te trou. Mary Love wil graag n beroemde kunstenaar word. Ryk Eleanor streef daarna om as maatskaplike werker mense in nood te help. Adora, die dominee se dogter, wil 'n Hollywood-ster word.
Sal die vervulling van hul drome hulle geluk bring? Of sal hulle uit hul drome ontwaak om te vìnd dat hul lewenspaadjies bestemmings insluit wat hulle in hul wildste drome nie kon voorsien nie?
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.