R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Agste druk, J.L. van Schaik, 1954, Hardeband - Roman - 212pp.
"Droogte behandel die verarming van die plattelandse bevolking as gevolg van langdurige droogtes. Die skrywer slaag daarin om die stemming van die stryd teen die natuur te skep, maar tree nog steeds te beskrywend op, eerder as uitbeeldend.
n Besondere groeipunt in sy prosa is egter dat hy hier meer realisties as romanties is en dat verskeie karakters, veral Datie, n lewe van hulle eie verkry.
Die skrywer probeer hier om nie net die fisiese nie, maar ook die geestelike droogte tot woord te bring. In sulke omstandighede kry die laer instinkte die oorhand. Hierdie roman word eervol vermeld tydens die toekenning van die Hertzogprys vir 1933 en word onder andere in Vlaams vertaal. In 1935 wys die lesers van Die Burger en Die Vaderland in n peiling beide vir Droogte aan as die vierde beste Afrikaanse prosawerk." -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.