Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
L.J. van Schaik, 1932, Tweede Druk.
Mooi tweedehandse toestand.
Hardeband linne, geen omslag, naam van voorige eienaar op twee plekke, ouderdomsvergeling.
Die lewens van vyf Vrystaatse broers wat naby mekaar woon op die familieplaas, word uitgebeeld. As gevolg van die droogte boer hulle almal uit. Die lot en verarming en plaaslewe word uitgebeeld in hierdie klassieke werk.
Please refer to the images which are images of the actual item on sale, they form part of the listing for item condition.
WE HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON BOBSHOP. CLICK ON THE BOBSHOP ICON BELOW TO VIEW.