Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Paperback. Afrikaans. Nasou Via Afrika. 2009. In good condition.
Droomskip en ander radiodramas is die eerste radiodramabundel waarby die hoorspele (op CD in MP3-formaat) by die teks ingesluit word. Die ses radiodramas in hierdie bundel is werk deur bekroonde en bekende skrywers en dit sluit onlangse wenners van die RSG/Sanlam-Radiodramaskryfkompetisie in. Dit bevat die tekste met inleidende agtergrondinligting oor elke drama, woordverklarings van unieke woorde en streektaal en besprekingsvrae