Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Barrie Hough
9780624029762
"e;Ma-hulle is nog weg toe ek by die woonstel aankom. Lappies hink agter my aan. Ek gaan sit op Pa se leunstoel en staar na die akwarium. Die suurstof gons eentonig. Ek maak my oe toe. Dit voel of ek dryf. "e;Ek dryf in water. Dis lou. Toe ek my o oopmaak, sit ek in die Buick. Sy's vol water. Die paneelkissie is oop. Wier groei dig daaruit. Op die paneelbord is helder see-anemone. Hulle voelhorings wieg in die water. 'n Engelvis swem voor my gesig verby