Droomwa

Droomwa

1 available / secondhand
R20.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
7084995
Bob Shop ID
625196157

Skrywer: Barrie Hough

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

"Ma-hulle is nog weg toe ek by die woonstel aankom. Lappies hink agter my aan. Ek gaan sit op Pa se leunstoel en staar na die akwarium. Die suurstof gons eentonig. Ek maak my oë toe. Dit voel of ek dryf."Ek dryf in water. Dis lou. Toe ek my oë oopmaak, sit ek in die Buick. Sy's vol water. Die paneelkissie is oop. Wier groei dig daaruit. Op die paneelbord is helder see-anemone. Hulle voelhorings wieg in die water. 'n Engelvis swem voor my gesig verby. Ek steek my hand uit. Hy woerts weg. Langs my agter die stuurwiel sit 'n figuur in groen verbande toegewikkel. Dit lyk of hy al lank onder die water is. Eendmossels klou aan die verbande. Die hande is nie toegedraai nie. Agter op die hande bult are. Dis Pa se hande . . ."

Vir Paul van Zyl is sy standerdvyfjaar 'n grootwordjaar. Hy leer dat mens die verlede nie kan terugroep nie. Dat dít wat verby is, onherroeplik en vir ewig verby is. Dat dít wat gedoen is, ewe onherroeplik gedaan is. Hy leer om afskeid te neem, en om verantwoordelikheid te neem vir wat hy gedoen het. Maar bowenal leer hy aanvaarding.

Add to cart

Recently viewed

See more
Never Back Down
R29.90
For Roborock S7 T7s Hepa Filter Detachable Rubber Main Brush Parts
R449.00
Xbox 360 - South Park The Stick Of Truth
R189.00
33% OFF
For vivo V30E OEM Motherboard Flex Cable
R173.00 R260.00

Similar products

33% OFF
Droomwa - Barrie Hough
R80.00 R120.00
Droomwa - Barrie Hough
R22.17
Maar die lem slaan toe - Ella Eloff-van der Walt - Roman
R35.00
SPINTERSPEL ELEANOR BAKER Eerste Uitgawe Eerste Druk 1973
R110.00