Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Mike Heine (1932 - 2007) was 'n gewilde Afrikaanse joernalis, radio-omproeper en skrywer. Dryfhout was sy eerste roman wat in boekvorm verskyn het.
KopiƩ in baie goeie toestand, stofjas lig verslete met geringe papierverlies. Los buiteblad is netjies met kleefband herstel.
Uitgewer: President-uitgewers van Suid-Afrika
Taal : Afrikaans
Hardeband : 270 bladsye
Afmetings: 185 x 125 x 35 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik