| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: DRYFYS
AUTHOR: ALISTAIR MACLEAN
CONDITION:
Hard Cover
Damage to the dust jacket
Writing on the first page
STORY: Op 'n stormagtige wintersnag vertrek die V.S.A. kernaangedrewe duikboot Dolfyn haastig van Holy Loch af met die opdrag om 'n dr. Carpenter onder die Noordpoolyskors in te neem en om naby 'n uitgebrande weerkundige stasie genaamd Sebra na die oppervlakte te kom. Wie is dr. Carpenter en wat het hy in sy sorgvuldig toegesluite leertas? Wat het by die eensame depot gebeur? Wat is verkeerd met die Dolfyn?
Wie kan hierdie boek neersit voordat hy al hierdie antwoorde het? Dis 'n subtiele, snelbewegende en onstuimige verhaal.
21,5CM X 14,5CM X 3,2CM