
DVD - Pinocchio, Episodes 1-5 - R1 NO reserve Auction
Check my rate
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
EPISODES 1 - 5
1. Die geboorte van Pinocchio
Gepetto die timmerman, vind 'n stuk hout en besluit om a marionet daarvan te maak. Die houtpop begin praat en dit is hoe Pinocchio se lewe begin. Gepetto is baie trots op sy meesterstuk en voel baie gelukkig
2. Veroorsaak probleme in die dorp
Gepetto en Pinocchio is in die dorp en Pinocchio is baie stout, sonder daty hy dit bedoel. Hy maak alles deurmekaar en Gepetto is spyt hy het hom gemaak, maar besluit om Pinocchio skool toe te stuur. Gina die eendjie kom uit haar eier, maar met 'n bietjie geluk sal sy oorleef!
3. Kom ons gaan na die poppespel vertooning
Die tyd breek aan dat Pinocchio en Gina skool toe moet gaan, en op pad skool toe volg Pinocchio die jakkals en die kat, en voor hy dit besef, lewer Pinocchio sy eerste vertoning in 'n poppespel. Hy mis vir Gepetto.
4. Ek is 'n goeie aktuur
Pinocchio en Gina reis rond met die poppespel en Pinocchio kan speel en dans sonder toue. Die man van die poppespel is baie ongeskik en Pinocchio dink terug aan die ou Gepetto. Hy besluit om terug te gaan en word 5 stukke goud betaal.
5. 'n Wonderlike Kreef
Pinocchio en Gina is oppad terug na Gepetto, maar kom nie agter die Jakkals en kat hulle volg om Pinocchio se geld af te vat nie. Gina probeer hom waarsku teen die jakkals en die kat wat ook saam eet by die plek waar hulle oornag. So moet Pinocchio ook vir hulle betaal.
+- 1 uur en 56 minute
Baie goeie kondisie