Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Storiehuis DVD - 2 stories op 1 DVD
Die Mure van Jerigo en Gideon se slim plan
Die Mure van Jerigo
In hierdie aksiebelaaide episode beleef Chris, Joy Ruffles en die speelgoed robot Gizmo, die veldslag rondom Jerigo. Jerigo se mure het ineengestort nadat die Isrialiete sewe dae lank o mdie mure geloop en aanhoudend op ramhorings geblaas het.
Gideon se slim plan
Gideon is nie 'n baie dapper man nie. Chris Joy en Gizmo is by as hy met 'n baie slim plan vorendag kom om die Midianiete te verslaan soos die Engel van die Here gese het hy moet doen. Hy het Lee erdekruike en fakkels as wapens gebruik.
+- 50Mins looptyd
Region 2