R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se lied van die reën" nie:
Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oë is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand.
Marais was een van die eerste Afri-kaanse skrywers wat inheemse ver-hale in die oorspronklike Boesman-afrikaanse dialek neergepen het. Sy vier "Dwaalstories" is die eerste keer in 1921 gepubliseer.
"Hierdie vier stukke is van die grootste prosa in ons taal."