This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Blue House Books2244

Similar products

Kruis en dwars deur ou Suidwes - Piet Maritz
Secondhand
R165.00
Op `n storm van drome deur A. du Toit(republiek Stellaland en Goosen)
Secondhand
R85.00
Maatskaplike groepwerk deur MSE du Preez
Secondhand
R40.00
VOETSPORE VAN FANIE DU PREEZ - DUPREEZ,F
New
R349.00
Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez
Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez
Sold

Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
Free shipping is available from Blue House Books for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
408510269

Dwars: Mymeringe Van 'n Gebleikte Afrikaan

Deur Max Du Preez

Good reading copy. Not in pristine condition.

Max du Preez het 'n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as 'n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en 'n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het 'n sterwende soldaat se woorde in 'n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die oe gekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakplaas gaan kuier het, was hy gelukkig om lewendig daar weg te kom. Max is bekend as die stigter en redakteur van die koerant Vrye Weekblad, vir sy weeklikse televisie-program oor die Waarheids-en-Versoeningskommissie en die program Special Assignment.

Sy verhaal neem jou op 'n merkwaardige reis, van die teenstrydighede in die geskiedenis tot by die probleme en prestasies van die hede; van die gange van die parlement tot by die rooi duine van die Namib; van brandende townships tot by die geheime hoofkwartiere van klandestiene operasies; van Noord-Ierland en Oos-Duitsland tot in Bosnie en Rwanda; van die De la Rey-debat tot die Reitz-video-debakel. Hy sal jou aan generaals en guerrillas, presidente en sluipmoordenaars voorstel. Hy vertel dit alles in sy reguit, uitgesproke styl waarvoor baie hom bewonder, maar wat hom ook in die sop by die vorige en die huidige regimes laat beland het. Dwars is 'n storie van groot drama, van die risiko's van ondersoekende joernalistiek in die voorste linies. Dit is omstrede, want soos gewoonlik is Max nie bang om bloot te le wat ander wil verberg nie. Dit is vol insigte en gee 'n fassinerende ontleding van die politiek van suider-Afrika deur 'n bekwame joernalis wat dit eerstehands ervaar het.

 

Recently viewed

See more
40% OFF
1Pc Transparent For iPhone 16 Plus Phone Case Phone Cover
New
R126.00 R211.00
BECHUANALAND 1932 2d POSTAGE DUE LMM (*). SACC 6. CAT R150. (2015).
Secondhand
R60.00
XINRUILIAN BRUSHLESS P C CHASSIS COOLING FAN , DG 12V , .14 amp. ( 80mm x 80mm x 15 mm )
Secondhand
R45.00 No bids
BYBELSE AARDRYKSKUNDE OUDHEID OPGRAWINGS SECONDHAND - FENSHAM,FC
New
R60.00

Customer ratings: 1 ratings

Even send us a card thx
05 Jun 2019