Dwars: Mymeringe Van `n Gebleikte Afrikaan deur Max Du Preez

Secondhand
1 available
R75.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615261203

2009 sagteband met 431 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin.

Max du Preez het 'n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as 'n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en 'n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het 'n sterwende soldaat se woorde in 'n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die oe gekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakplaas gaan kuier het, was hy gelukkig om lewendig daar weg te kom. Max is bekend as die stigter en redakteur van die koerant Vrye Weekblad, vir sy weeklikse televisie-program oor die Waarheids-en-Versoeningskommissie en die program Special Assignment.

Sy verhaal neem jou op 'n merkwaardige reis, van die teenstrydighede in die geskiedenis tot by die probleme en prestasies van die hede; van die gange van die parlement tot by die rooi duine van die Namib; van brandende townships tot by die geheime hoofkwartiere van klandestiene operasies; van Noord-Ierland en Oos-Duitsland tot in Bosnie en Rwanda; van die De la Rey-debat tot die Reitz-video-debakel. Hy sal jou aan generaals en guerrillas, presidente en sluipmoordenaars voorstel. Hy vertel dit alles in sy reguit, uitgesproke styl waarvoor baie hom bewonder, maar wat hom ook in die sop by die vorige en die huidige regimes laat beland het. Dwars is 'n storie van groot drama, van die risiko's van ondersoekende joernalistiek in die voorste linies. Dit is omstrede, want soos gewoonlik is Max nie bang om bloot te le wat ander wil verberg nie. Dit is vol insigte en gee 'n fassinerende ontleding van die politiek van suider-Afrika deur 'n bekwame joernalis wat dit eerstehands ervaar het.

 

More from this seller

View all
Spiraal - Karel Schoeman
R85
R30 shipping
I D du Plessis - Gevreesde vriend
R110
R30 shipping
Verwoerd aan die woord II
R195
R30 shipping
Winter-surplus / Elisabeth Eybers
R100
Add to cart

Similar products

Oranje Blanje Blues: Vrye Weekblad, 88-94: `n Nostalgiese Trip by Max Du Preez
R75
`WORDING EN ONTWIKKELING VAN AFRIKAANS` - DEUR J. DU P. SCHOLTZ - READ BELOW FOR INFO
R60
R30 shipping
Dwars Deur Max du Preez
R165
Op `n storm van drome deur A. du Toit(republiek Stellaland en Goosen)
R85