Dwarsklap: Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika

New
1 available
R200.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
bhc2
Bob Shop ID
612886854

Published by Penguin Random House South Africa (Pty) Ltd, 2016, Afrikaans text, softcover, 184 pages, condition: as new.

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan, waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in n kinderhuis grootgeword het nie! Afrikaans het sy lê op n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir één ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat. In Dwarsklap laat Piet hom uit oor aangeleenthede wat alle Suid-Afrikaners raak. Misdaad en taxi-bestuurders is groot klippe in die skoen. Wenke oor gewigsverlies word gegee, en ook hoe om n ontkleedanser by n henneparty te kry. En oor liefdesavonture kan jy vir Piet min vertel, veral wanneer sosiale media betrokke is. n Hoogs vermaaklike boek wat die donkerte van die lewe in ligte skakerings laat glim.

Piet Matipa is n bekroonde rubriekskrywer wat onder meer n ATKV-mediaveertjie gewen het, asook n Standard Bank Sikuvile-toekenning as beste jongjoernalis in 2014. Hy was vir drie jaar n misdaadverslaggewer by Beeld en is tans n draaiboekskrywer vir 7de Laan.



More from this seller

View all
R30 shipping
Mamma Agata: Traditional Italian Recipes - Cooking School on the Amalfi Coast (signed)
R450
R30 shipping
Techniques of the World`s Great Painters
R350
R30 shipping
Steinaecker`s Horsemen: South Africa 1899-1903
R1,250
R30 shipping
african artistry , the art of the ndebele
R450
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Dwarsklap: Skakerings van swart in die nuwe Suid-Afrika
R200
R30 shipping
50% OFF
Kruis en dwars, 37 nuwe stories oor Suid-Afrika - Jeanette Ferreira
R140 R280
Die Pad van Suid Afrika - C. J. Langenhoven
R65
R30 shipping
Kruis en dwars. 37 nuwe stories oor Suid-Afrika. Samesteller en redakteur Jeanette Ferreira.
R200