This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25391

Similar products

R30 shipping
Ons rangskik uit veld, see en rante deur Kay van de Vyver
R150
R30 shipping
50% OFF
P W - Dirk en Johanna de Villiers
R190 R380
R30 shipping
Tant Hannie, die Pomperdoes en die Pos-mouter ...en ander vertellings. Chris Esterhuyse.
R145
Die Ossewa vertel - Uit die ou dae in Suidwes - Moritz
R85

Dwarstrekkers, Dwepers en Dokters. Merkwaardige vertellings uit die ABO. JC (Kay) de Villiers

New
R155.00
Closed 3 Jun 24 12:36
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615743325

Anglo-Boereoorlog, Anglo-Boer War. Sagteband met 198 bladsye soos nuut. Naam in ink voorin.

In Dwarstrekkers, dwepers en dokters vertel Kay de Villiers van 'n hele aantal mense wat die verskrikkings en vermaaklikhede van die Boereoorlog aan eie lyf ervaar het. So is daar die romantiese Russiese dokter wat eers met haar eggenoot rusie maak en dan vermom as man haar lewe waag om hom op die slagvelde van SuidAfrika te gaan soek. Daar is die onstuitbare mediese student Tewie Wessels wat hom as 'n Engelse adellike voordoen om uit Engeland, waar hy medies studeer, na Suid-Afrika te kom. Daar is die dapper tienermeisie Susie Blignaut wat deur dinamietslagdoppies vermink word. Daar is die Franse kolonel en die flambojante graaf Sternberg, daar is die onkeerbare Mary Kingsley, daar is Robert Montague Poore die soldaat sesse slaan, en soveel ander. Prof. De Villiers slaag uitstekend daarin om die lewens van merkwaardige, minder bekende enkelinge binne die groter geskiedenis van die AngloBoereoorlog te plaas.

More from this seller

View all
Ewert Roos 4: Die rooi spinnerak - Les de Villiers / Speurreeks
R55
R30 shipping
Isaac Williams Wauchope Selected Writings 1874-1916 Edited by Jeff Opland
R180
The Faith of Israel - Rowley
R45
Ons is nie Almal so nie -- Jeanie Goosen
R45