Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dwergvroutjie, deur C Louis Leipoldt Roman EERSTE DRUK
“In 1937 het Die dwergvroutjie verskyn wat na die mening van Schoonees ook sy ontstaan gehad uit Leipoldt se belangstelling in die wetenskap eerder as uit sy kreatiewe verbeelding. “Dit bevat ontroerende momente, en in die uitbeelding van die karakters is daar meer warmte van gevoel. Deurgaans egter, bly hulle tog ook maar bewysstukke van psigo-patologiese prosesse wat met wetenskaplike presiesheid hul onverbiddelik loop voleindig.’” http://www.litnet.co.za/c-louis-leipoldt-18801947.
Toestand: Hardeband, Geen stofomslag, rugkant en band rakverslete ouderdomsvergeling, en slytasie, merke, Ex-libri merke.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
Ek kan ook u boeke teen R99 (onder 5 kg) by POSTNET pos, dan kry u dit binne vier dae by u naaste POSTNET kantoor in ‘n stad of groot dorp.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!