This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by invest61127

Similar products

Raymond Our Husband: 21st Century Polygamy: Book 1 - Busiswe Precious Khumalo
New
R279.00
How To Become A Bass Fishing Pro plus FREE Bass Fishing Guaranteed Catch 2 for the price of 1 EBOOK
New
R1.00
60% OFF
Beginners Guide to Playing Golf - Ebook
New
R19.99 R49.99
Body Building for Beginners (Hardcover)
Secondhand
R85.00
E-Boek: Roepstem van die Horison deur Johann Bacher (ISBN: 978-1-920265-84-7)
Sold

E-Boek: Roepstem van die Horison deur Johann Bacher (ISBN: 978-1-920265-84-7)

New 10 were available
Indicative market price: R89.99
R29.99
67% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Returns
Warranty Type: Replacement Foutiewe leers sal vervang word.
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
RoepstemVanDieHorison E-boek
Bob Shop ID
138701957

Roepstem van die Horison deur Johann Bacher

PDF E-Boek (Aflaaibaar)

230 Bladsye

ISBN: 978-1-920265-84-7


'n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher

Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 - 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter.

Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook '˜n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.

Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees

Ek verkoop op bidorbuy.co.za*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.


NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.

Recently viewed

See more
45% OFF
1Pc Purple For iPhone 16 Pro Max Phone Case Phone Cover
New
R157.00 R286.00
2007 Rugby World Cup Guide - The Star Newspaper Supplement
Secondhand
R50.00
Leather Choker w/Ring
New
R1,078.00
1Pc Black For iPhone 15 Melanin Witch Phone Case
New
R118.00 No bids

Customer ratings: 1 ratings

great seller. A++ service. highly recomended.
07 Mar 2014