| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


2000. Sagteband, 158 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Die slag van die breekbrander is nie net ’n uitsonderlike elegie vir ’n afgestorwe geliefde nie, dis ook ’n ode aan die lewe self, veral die lewe sáám; en dis ’n besonder insiggewende milieubeeld van die son- en soutgebreide wêreld wat die basis van E. Kotze se verhaalkuns uitmaak. Dis selde dat lesers so ’n eerlike blik in die lewe van ’n geliefde skrywer gegun word.