Edward - Elsa Winckler (Sutherlandbroers 04) [Romanza Stoom 18+] Edward - Elsa Winckler (Sutherlandbroers 04) [Romanza Stoom 18+]
Edward - Elsa Winckler (Sutherlandbroers 04) [Romanza Stoom 18+] Edward - Elsa Winckler (Sutherlandbroers 04) [Romanza Stoom 18+]

Edward - Elsa Winckler (Sutherlandbroers 04) [Romanza Stoom 18+]

Secondhand 1 available
R95.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
652776200

Hys onnosel, fluister hy voor sy lippe stadig oor haar sproete gly. Dis pragtig. Jys pragtig. Die snak wat oor haar lippe kom, kan sy op geen manier keer nie. Met n kreun trek hy haar kop nader en soen haar. Die oomblik wat hulle lippe ontmoet, slaan begeerte intens en onmiddellik op haar maag. n Mens soen nie sommer wildvreemde mans nie, probeer n ou stemmetjie haar keer, maar vir die eerste keer in haar lewe gaan sy haar nie aan enige stem steur nie. Of dit die rooiwyn op sy tong of sy baard teen haar vel is, weet sy nie, maar sy sink met n kreun weg in die soen. Niks anders behalwe die een sensasie na die ander wat oor haar spoel, maak op hierdie oomblik saak nie. Niemand het haar al ooit so gesoen nie. Niemand nie. So asof hy sy hele lewe net vir hierdie oomblik gewag het, asof hy nooit genoeg gaan kry nie en nooit gaan ophou nie. Met n gromgeluid diep in sy keel, verdiep hy die soen. Lyflike plesier soos sy nog nooit vantevore ervaar het nie, vloei deur haar soos warm heuning. Haar hande beland op sy borskas. Warm, kliphard, gespierd. Onder haar vingers struikel sy hart op dieselfde oomblik wat sy tong deurglip en hare ontmoet. Hitte, honger, passie. Moenie ophou nie, moenie ophou nie, is die enigste gedagte wat bly maal. Trou met n man wat jou sproete tel, het haar ouma vir Ava Badenhorst geleer. Ava kry so n man in n restaurant in n Karoodorp, maar hys een van haar nuwe base en te vatterig na haar sin. Edward Sutherland soek nie iets ernstigs nie, maar besef sy gevoelens vir Ava is nie net vlietend nie. Ava dra heelwat seer saam en wys nie sommer haar gevoelens nie. Is daar n kans dat dinge tog tussen twee rooikoppe kan uitwerk?

ISBN: 9781779870223

Pages: 188

Paperback

LAPA, 2024

Good condition

B25.2


Add to cart

Recently viewed

See more
Antique German writing Case folder with cards, stickers, envelopes and more
Secondhand
R750.00 No bids
LLEDO BULLNOSE MORRIS ` COLLECTORS CL,UB 2002` [M7]
Secondhand
R130.00 No bids
BOTSWANA 1992 Animals UNH
Secondhand
R1.20 No bids
45% OFF
1Pc Mixed Color For iPhone 7 Plus 8 Plus African Hunter Phone Case
New
R195.00 R354.00

Similar products

Wanneer is eendag? - Elsa Winckler
New
R190.00
Bewustelik joune / Elsa Winckler
Secondhand
R55.00
Sonder Bagasie - Elsa Winckler
Secondhand
R5.00
Myne - CM Christians [Romanza Stoom 18+]
Secondhand
R85.00