Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Boek se rugkant is gerestoureer.Teks op die laaste blad is in pen deurgehaal. Buiteblaaie toon verweer. Teks mooi helder. Ware Africana!
Met die aanvang van die tweede Vryheidsoorlog het F W Reitz, in sy kapasiteit as Staatsekretaris van die Zuid-Afrikaanse Republiek, 'n oorsig van die verhouding tussen Boer en Brit in die 19de eeu onder die titel "eene eeuw van onrecht" gepubliseer. Die boek was 'n belangrike propaganda dokument in die oorlog!