Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar was die dag voor die gebeure en die dag daarna. Een weeksaand is Margaretha en haar man in hul plaaswoning naby Groblersdal aangeval en beroof. En tog het hulle albei die nag oorleef. Die boek herinner ons aan wat dit is om mens te wees in hierdie land: leesstof wat jou laat jubel jy woon in hierdie verraderlike en onvoorspelbare land.
TITLE: Een Nag en 'n Bietjie
AUTHOR: Kruger, Hester
SKU: 9780798174152
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 191
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198x130
WEIGHT: 500 gr