Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Telani is deur 'n nagmerrie-ervaring met 'n verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting sowel as 'n nuwe baan as arbeidsterapeut te vind. Helaas die posisie waarvoor sy wou aansoek doen is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy 'n oorrompelende Afrikaanse man.
TITLE: Een nag in Vegas
AUTHOR: Elize Mitchell
SKU: 9780624057727
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 20/06/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 190 gr