Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Een Plus Een is in 1967 gepubliseer en is een van die bekroonde skrywer Berta Smit se eerste romans. Dit speel af op 'n plattelandse dorpie en ondersoek die mens se moderne Christelike ervaring, veral deur die patetiese, weifelagtige dominee Karel en ander figure se feilbaarhied. Boek lees onsamehangend omdat daar geen aanhalingstekens is nie. |
Jaar | 1967 |
Uitgewer | Tafelberg |
Bladsye | 101 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, baie geringe slytasie, potlood merke, goeie toestand in geheel. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: