This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Jenileefoord309

Similar products

Een Plus Een
Secondhand
R20.00
Sieraad uit as / Kristel Loots
Secondhand
R29.00
Lemoenseisoen - Kristel Loots
New
R335.00
Kristel Loots - Een plus een & Sjokoladesoene
Secondhand
R110.00
Een plus Een - Kristel Loots
Sold

Een plus Een - Kristel Loots

Secondhand 1 was available
R70.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
1+1 Kristel Loots
Bob Shop ID
175902269
Een plus een (duet)
Kristel Loots
 

Een plus een is 'n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses: Kammaliefde en Kanniedoodliefde. 
 
Kammaliefde
Hier hoort sy nie, weet Nanzi. Nie naby Krisjan van der Merwe met sy koninklike lyf, sy spierwitte tande, sy gevaarlike manlikheid, sy terg en speel nie. Nie op sy Karooplaas nie. Ook nie in Londen nie. Hulle werk net saam aan die veldtog om expats terug te lok. Sy soentjies en drukkies is kamma-kamma. Net so kamma soos die geleende ontwerpersrok. Die geleende silwer skoentjies, wat haar nommersewevoete knyp dat die trane loop, vertel die waarheid. Sy moet dit uitskop. As hy weet wat in haar kop aangaan, vat hy die pad. Soos mans maak. Sy kén die vernedering. Sy moet hom voorspring, voor daardie smeulende oë haar geheim lees.

Kanniedoodliefde

Die Karoo irriteer haar. Doringdorp irriteer haar. Sweet Valley en veral Kurt irriteer haar. Hier wil Jackie nie wees nie. Hier waar Kurt Janse van Vuren sy lawwe gasteplaas uit die jare sestig het, waar ou hippies soos rosyntjies in hippieklere hul vervloë jeug probeer herleef, met Cadillacs en Studebakers en ratelrige hippiekombi's ...

Sy moet 'n artikel oor die klomp skryf. Oor Kurt met sy heuningstem, sy mooi woordjies, die tergliggies in sy oë, die humor in sy lyf. Tog stap hy met daai stewige bene reg in haar hart in. Keer wil sy nie meer nie. Maar sy weet van die albatros wat swaar om sy nek hang

 

 

 

 

 

Recently viewed

See more
AL3P-7Z490-BA for Ford F150 Ranger 4WD AWD Transmission Valve Body 6R80
Refurbished
R6,194.00
A1 360 Rotation Wireless Charger Magnetic Car Phone Holder(Black)
New
R505.43
31% OFF
Monique Steyn - Mosaiek (CD) [New]
New
R90.00 R130.00
4% OFF
Dork Diaries: I Love Paris!
New
R240.00 R250.00

Customer ratings: 1 ratings

thank you for fast delivery! great purchase!
04 Mar 2015