Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Drie rooikop vrouens beleef ‘n angswekkende week in Kaapstad en raak slaags met die onderwêreld en internasionale skurke.
Lapa-Uitgewers, Eerste Druk, 2012, 422p.
Toestand: sagteband, baie goeie to3stand.
Verpakking en Posgeld R46 (in S.A.) (as gevolge van die 100% verhoging in posgeld sedert 2 April 2015.
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R46 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.