Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe,eerste druk van die tweede boek in die Silberstein reeks gedruk in 1964 deur Human & Rousseau.Boek is in goeie toestand behalwe vir effense skaduwee gelos deur die stofomslag op die voorste skutblad.Stofomslag se prys is afgeknip en het effense slytasie aan die bowenste rand maar vertoon nog goed.