Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die agtienjarige Lila word vermoor en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede die een wat die inwoners teen die bose moet beskerm vergesel deur Dr. Johns, word aangesom die misdaad te ondersoek en die sondebok tot geregtigheid te bring. n Speurverhaal waarin die liggeestige met die bissare en grusame meestelik verweef word. Hierdie merkwaardige roman het groot opspraak verwek toe dit in 1962 vir die eerste keer verskyn het en met die CNA-prys bekroon is.
Hardcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 1964 First Edition. 168 pp. Good with dw in protective plastic. Pencilled notes and tape residue on front end paper. Book No: 2003165