Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is 1995. 'n Soldaat van die vorige staatsbestel sukkel om oor die weg te kom. Die bloedspoor loop van tye toe veeboere in droogte met hulle troppe skaap op trek gegaan het agter die immer ontwykende glans van water aan.
TITLE: Een Vir Die Wolfskof
AUTHOR: Johnita le Roux
SKU: 9780799333152
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 12/01/2004
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 378
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 153 mm x 220 mm