R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, CUM, 2009, Sagteband - Christelike Roman - 296pp. ISBN 9781770007734.
In EENDAG, boek drie in die DAGBREEK-reeks, druk die lewe in die kollig swaar op Dayne en Katy Matthews se huwelik, veral wanneer hulle op verskillende kontinente aan rolprente begin werk. Dan gebeur daar iets wat Dayne laat besef hulle kan alles verloor waarvoor hulle so hard gewerk het as hulle nie iets drasties doen nie.
Die Flanigan-gesin is baie hartseer oor die verlies van die Christen-kinderteater en wend 'n laaste poging aan om te keer dat dit gesloop word. Intussen gee John Baxter die volgende tree in sy verhouding met Elaine. Dit lei tot 'n nuwe seisoen in sy lewe waarin hy moet besluit of hy die Baxter-huis gaan verkoop en 'n leeftyd se herinneringe verloor.
Terwyl die res van die familie die toekoms en wat dit dalk inhou, oorweeg, moet hulle nou saamstaan soos nog nooit tevore nie. Net hulle liefde vir mekaar kan die Baxters help om die beproewings van vandag te oorleef sodat hulle die lewe kan lei wat hulle weet moontlik is ... eendag.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.