Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groenkappie is op pad na Raponsie se partytjie ver weg in die woeste woud. Die pad is lank en vol gevare maar Groenkappie weet net hoe om die gevare te vermy. Op haar pad los sy sommer n hele paar sprokieslandprobleme op onder andere een van n ondier met n gebroke hart.
TITLE: Eendag in n woeste woud
AUTHOR: Chris Riddell
SKU: 9781485309741
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/08/2018
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 235 mm x 300 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr