 
         
         
        
       | Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
Vyf en dertig van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse volksverhale, legendes en ware stories word vir 'n nuwe geslag lesers oorvertel in hierdie pragtige volkleurboek. Bekende stories soos: Hasie en die teerpop Racheltjie de Beer Antjie Somers Jock van die Bosveld Die voƫls kies 'n koning Jakkals en Wolf steel botter.
ISBN: 9780799347562
Pages: 176
Hardcover
LAPA, 2012
Good condition
B61
